|
Hello, my naam is Estelle. Ek woon en werk in Pretoria, Suid-Afrika.
Ek is dol op skilder en werk dikwels in verskeie media. Ek glo
skilderye moet vreugde bring, daarom nooi ek jou nou om te ontspan en
rustig my werk te besigtig. Mag jy die besoek aan my webblad terdeë
geniet!
|
|